Die dokument is beskikbaar as 'n aflaaibare PDF.
Die dokument kan as 'n redigeerbare WORD dokument ook aangestuur word op versoek.
Inhoud wat gedek word in die toets:
1. Oppervlak en omtrek [7]
2. Getal patrone [6]
3. Geometriese patrone [9]
4. Algebra [10]
5. 3D-Voorwerpe [8]
TOTAAL: [40]
Ons wil kinders help om hul konitiewe liggies aan te skakel sodat hul toekoms verlig kan word met geleenthede.