'n A4 PDF dokument waar ouer of leerlinge daagliks 'n getal kies om wiskunde vaardighede in te skerp.
Die dokument word per e-pos gestuur vir onmiddelike toegang.
Graad R - Graad 3
Ons wil kinders help om hul konitiewe liggies aan te skakel sodat hul toekoms verlig kan word met geleenthede.